<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[C1]
.       C .      G
   Ons God is 'n wonder God
.      D .          Em
   Hy heers uit die hemel hoog
.       C .            G
   Met wysheid, liefde en met mag
.      Am7 .     Bm7 .   Em
   Ons God is 'n wonder God

[V1]
.Em
 Hy het die hemel en aarde gemaak
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God
.Em
 Hy het vir jou spesiaal aangeraak
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God
.Em
 Hy't vir die mens gesterf aan 'n kruis
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God
.Em
 Sy Heilige Gees sal die pad vir ons wys
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God

[C2]
.       C .      G
   Ons God is 'n wonder God
.      D .          Em
   Hy heers uit die hemel hoog
.       C .            G
   Met wysheid, liefde en met mag
.      Am7 .     Bm7 .   Em
   Ons God is 'n wonder God

[V2]
.Em
 Hy het die mag van die Bose oorwin
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God
.Em
 Hy gee die mens weer 'n nuwe begin
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God
.Em
 Jesus kom weer om sy kinders te kry
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God
.Em
 Om in die hemel by Hom te gaan bly
.     C .      D .     Em
 Ons God is 'n wonder God

[C3]
.       C .      G
   Ons God is 'n wonder God
.      D .          Em
   Hy heers uit die hemel hoog
.       C .            G
   Met wysheid, liefde en met mag
.      Am7 .     Bm7 .   Em
   Ons God is 'n wonder God</lyrics>
<title>Flam Agt Vyf</title>
<key>C</key>
<aka>Wonder God</aka>
</song>